Skarlakenrooi
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Skarlaken)
#FF2400 |
Die kleur skarlaken is 'n helderrooi met 'n effense oranje skynsel. In die spektrum van sigbare lig, en op die tradisionele kleurwiel, is dit kwartpad tussen rooi en oranje, effens minder oranje as vermiljoen.
Kleurkoördinate
[wysig | wysig bron]Volgens verskeie kleurskemas word skarlaken as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #FF2400 |
RGB-kleurmodel | (255, 36, 0) |
CMYK | (0, 85, 100, 0) |
HSV | (8.5°, 100%, 100%) |
Sien ook
[wysig | wysig bron]