Soong Mei-ling
Soong Mei-ling of, wettiglik, Soong May-ling (Chinees:
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ Terwyl rekords by Wellesley College en die Encyclopædia Britannica aandui dat sy in 1897 gebore is, noem die regering van die Republiek van China sowel as die BBC en die New York Times haar geboortejaar as 1898. Die New York Times doodsberig sluit die volgende verduideliking in: "Sommige verwysings gee 1897 as die jaar omdat die Chinese gewoonlik almal as een jaar oud by geboorte beskou word." vgl: Oos-Asiatiese ouderdomsberekening. Vroeë bronne soos die Columbia Encyclopedia, 1960, gee haar geboortedatum egter as 1896, wat dit moontlik maak dat "een jaar" twee keer afgetrek is.
- ↑ Faison, Seth (24 Oktober 2003). "Madame Chiang Kai-shek, a Power in Husband's China and Abroad, Dies at 106". New York Times. Besoek op 27 Junie 2008.
Madame Chiang Kai-shek, 'n deurslaggewende figuur in een van die 20ste eeu se groot eposse - die stryd om beheer oor die post-imperiale China wat tussen die Nasionaliste en die Kommuniste gevoer is tydens die Japannese inval en die gewelddadige nasleep van die Tweede Wêreldoorlog - is Donderdag dood in Manhattan, het die ministerie van buitelandse sake van Taiwan gister berig. Sy was 105....