(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Stefan Kalipha - Wikipedia Gaan na inhoud

Stefan Kalipha

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Stefan Kalipha
Geboorte 1940 (83–84 jaar oud)
Nasionaliteit Brits
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1970–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stefan Kalipha (gebore 1940) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente For Your Eyes Only (1981), The Jungle Book (1994), Ali G Indahouse (2002), en Men in Black: International (2019).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1981: For Your Eyes Only
  • 1987: Born of Fire
  • 1994: The Jungle Book
  • 2002: Ali G Indahouse
  • 2019: Men in Black: International

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1978: Mixed Blessings

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]