Tai'an
Voorkoms
Tai'an | |
---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor Tai'an met die Tai Shan in die agtergrond. | |
Koördinate: 36°12′00″N 117°05′00″O / 36.20000°N 117.08333°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Sjandong |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Yang Luyu |
• Burgemeester | Li Hongfeng |
Oppervlak | |
• Stad | 7 761,15 km2 (2 996,6 vk. myl) |
• Stedelik | 2 086,9 km2 (805,8 vk. myl) |
Hoogte | 167 m (548 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 5 494 200 |
• Digtheid | 710/km2 (1 800/vk. myl) |
• Stedelik | 1 594 877 |
• Stedelike digtheid | 760/km2 (2 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Skakelkodes | 538 |
Webwerf | taian.gov.cn |
Tai'an (Chinees:
Tai'an grens in die noorde aan Jinan, in die noordooste aan Laiwu, in die ooste aan Zibo, in die suidooste aan Linyi, in die weste aan Liaocheng en in die suide aan Jining. In die weste vloei die Geelrivier en in die noorde is die Tai Shan, een van die heilige berge van China, geleë. Sowat 6 % van die inwoners is Christene. Rondom die stad word koring en mielies verbou.