Tim Choate
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tim Choate | |
Geboorte | 11 Oktober 1954 |
---|---|
Sterfte | 24 September 2004 (op 49) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1979–2004 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tim Choate (11 Oktober 1954 – 24 September 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Blow Out (1981) en Pearl Harbor (2001), en in die televisiereekse Babylon 5 (1994) en Cold Case (2003).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1979: The Europeans
- 1980: Jane Austen in Manhattan
- 1981: Blow Out
- 1983: The First Time
- 2001: Pearl Harbor
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1989: Dragnet
- 1994: Babylon 5
- 2003: Cold Case
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1989: Spy