Tom Lenk
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tom Lenk | |
Geboortenaam | Thomas Loren Lenk |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tom Lenk is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Date Movie (2006), Transformers (2007), en The Cabin in the Woods (2012), en in die televisiereeks Buffy the Vampire Slayer (1996).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: Bandwagon
- 2006: Date Movie
- 2007: Transformers
- 2012: The Cabin in the Woods
- 2013: Paragon School for Girls
- 2015: Nerdgasm
- Girls Will Be Girls 2012
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1996: Buffy the Vampire Slayer
- 2008: Relative Madness
- 2008: G.I.L.F.
- 2012: The Flog
- 2012: Vaginal Fantasy Book Club
- 2016: I Like You Just the Way I Am
- 2016: Pleasant Events
- Kick
Video's
[wysig | wysig bron]- 2004: 'Buffy': Season 7 Overview
- 2010: Heart of the Matter