(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Toni Naples - Wikipedia Gaan na inhoud

Toni Naples

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Toni Naples
Geboortenaam Karen Rosemary Chorak
Geboorte 3 Mei 1952 (1952-05-03) (72 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en assistentregisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Toni Naples (gebore 3 Mei 1952) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Deathstalker II (1987), Sorority House Massacre II (1990), Hard to Die (1990), en Sorceress (1995).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1983: Female Mercenaries
  • 1987: Deathstalker II
  • 1990: Sorority House Massacre II
  • 1990: Hard to Die
  • 1993: Prison Heat
  • 1995: Sorceress

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 2007: The Breastford Wives

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]