(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Vilvoorde - Wikipedia Gaan na inhoud

Vilvoorde

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ligging van Vilvoorde in die provinsie Vlaams-Brabant

Vilvoorde (Frans: Vilvorde) is 'n stad en munisipaliteit in die Belgiese provinsie Vlaams-Brabant. Die stad is noord van Brussel geleë met 'n bevolking van 45 495 in 2020.

Vilvoorde is 'n nedersetting wat aan die Nederlandstalige Vlaamse Gewes behoort; 'n derde van die inwoners is Franstalig.

Boorlinge

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]