(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Wynrooi - Wikipedia Gaan na inhoud

Wynrooi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
#722F37
Voordat 'n goeie wyn gedrink word, word die kleur daarvan eers beoordeel

Wynrooi is 'n rooierige kleur, tipies die van 'n goeie rooiwyn.

Kleurkoördinate

[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word wynrooi as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #722F37
RGB-kleurmodel (114, 47, 55)
CMYK (0, 59, 52, 55)
HSV (353°, 59%, 45%)

Sien ook

[wysig | wysig bron]