(Translated by https://www.hiragana.jp/)
bundel - Wikiwoordeboek Gaan na inhoud

bundel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Weergawe deur Naudefj (Besprekings | bydraes) op 18:44, 20 Desember 2017 (Nuwe bladsy geskep met '{{-af-}} {{-af-s.nw-|bundel|bundels||}} {{-woordafbreking-}} :bun·del {{-s.nw-}} {{betekenisse}} :'n Versameling tekste (soos verhale of gedigte) wat in 'n drukwerk vers...')
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Sjabloon:-af-

Enkelvoud Meervoud
  bundel     bundels  
bun·del
'n Versameling tekste (soos verhale of gedigte) wat in 'n drukwerk versamel is.
Hierdie bundel van kortverhale is vir die Eugène Maraisprys genomineer.

    Vertalings

  Vertalings:   
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  bundel 
Verlede Tyd  ek   het gebundel        
Tekste vir uitgawe saamvoeg.
Die digter is besig om al sy gedigte te bundel.

    Vertalings

  Vertalings: