(Translated by https://www.hiragana.jp/)
ek - Wikiwoordeboek Gaan na inhoud

ek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Weergawe deur 197.94.52.64 (Besprekings) op 07:59, 22 Mei 2023
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Enkelvoud
Persoon 1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de m 3de v 3de o
Onderwerp ek jy u hy sy dit
Voorwerp my jou u hom haar dit
Meervoud
  1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de
Onderwerp ons julle u hulle
Voorwerp ons julle u hulle
Hulp:IPA: [ɛk]
   
(lêer)
اَِكْ
Die spreker of skrywer (as die onderwerp) van die sin.

    Eienskappe

Onderwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord eerste persoon enkelvoud.

    Sinonieme

(nadruklik:) ekke

    Vertalings

  Vertalings:    ek
Duits: ich(de)
Engels: I(en)
Esperanto: mi(eo)
Fins: minä(fi)
Goties: 𐌹̈𐌺(got) (ik)
Middelnederlands: ic
Nederlands: ik(nl)