(Translated by https://www.hiragana.jp/)
blomkelk - Wikiwoordeboek Gaan na inhoud

blomkelk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Die anatomie van ’n blom. 1. Volwasse blom 2. Stempel 3. Styl 4. Helmdraad 5. Blomas 6. Knoop 7. Stingel 8. Heuningkelk 9. Meeldraad 10. Vrugbeginsel 11. Saadknop 12. Helmbindsel 13. Mikrosporangium 14. Helmknop 15. Blomdek 16. Kroonblaar: blomkroon 17. Kelkblaar: blomkelk.
Enkelvoud Meervoud
  blomkelk     blomkelke  
blom•kelk
Die krans van kelkblare van 'n blom wat die kroonblare omsluit en vorm 'n beskermende laag rondom ontwikkelende blomme wat bot.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: calyx(en)
Frans: calice(fr) m