(Translated by https://www.hiragana.jp/)
raak - Wikiwoordeboek Gaan na inhoud

raak

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  raak 
Verlede Tyd  ek   het geraak        
  1. Kontak maak; aanraak (klap of stoot); 'n hand of 'n ander deel van die liggaam teenaan bring.
  2. (figuurlik) Beïnvloed; emosies opwek; beskryf 'n verandering in toestand.
  3. 'n Proses of verandering ondergaan.
  1. Moet nie aan my raak nie.
  2. Die prysverhoging raak ons nie. Sy is diep geraak.
  3. Toe raak die ou sommer kwaad. Hy het egter in 'n aantal skandale betrokke geraak.

    Vertalings

  Vertalings:   1.
Engels: touch(en), affect(en), get(en)
Nederlands: raken(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   raak     raak     raaks    
Vergrotend   raker      
Oortreffend   raakste  
  1. Sy doel tref; nie mis nie.
  2. Treffend; ter sprake wees.
  1. Die kêrel deel raak klappe uit.
    1. Sy maak soms die raakste opmerkings.
    2. Daar is soms iets raaks en lig-geestigs in die selfkarakteriserende reëls: “Waar is die rooi kalkoentjie van geluk” [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: on the button(en)
Nederlands: raak(nl)