Grieks
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Grieks |
Attributief | Griekse |
Partitief | Grieks |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Griekse | Griekses |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [
χ riks] - byvoeglik: predikatief: [
χ riks], attributief: [ˈχ riksə], partitief: [χ riks] - gesubstantiveer: [ˈ
χ riksə], meervoud: [ˈχ riksəs]
- خْرِیكْسْ
- byvoeglik: predikatief: خْرِیكْسْ , attributief: خْرِیكْسِی , partitief: خْرِیكْسْ
- gesubstantiveer: خْرِیكْسِی , meervoud: خْرِیكْسِسْ
- Grieks, Griiks
- byvoeglik: predikatief: Grieks, Griiks; attributief: Griekse, Griikse; partitief: Grieks, Griiks
- gesubstantiveer: Griekse, Griikse; meervoud: Griekses, Griikses
- Van, betreffende die Grieke.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Griekeland.
- Van, betreffende die Griekse taal.
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Grieks |
- (taal) 'n Indo-Europese taal met ongeveer 12,3 miljoen sprekers; die amptelike taal van Griekeland en een van die amptelike tale van Ciprus. Tot 1974 was daar egter twee variante van Grieks: Dhimotiki en Katharewoesa.
- ISO 639-1: el
- ISO/DIS 639-2(B): gre
- ISO/DIS 639-3: ell
- SIL: GRK
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Grieks.
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Onverboë | Grieks |
Verboë | Griekse (Vlaams voor klinkers en "h":) Grieksen |
Partitief | Grieks |
Verdere verbuigings: Grieks (verbuiging) |
- IPA:
- 1. Grieks, van, betreffende die Grieke.
- 2. Grieks, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Griekeland.
- 3. Grieks, van, betreffende die Griekse taal.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Grieks | |
Verouderde vorme | ||
Genitief | Grieks | |
Datief | Grieks(e) |
- Grieksch
- IPA:
- Nederlands: [
γ ̊riks] - Belgies: [ʝʀiˑks]
- Nederlands: [
- Grieks, 'n Indo-Europese taal.