aartappel
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
aartappel | aartappels |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
aartappeltjie | aartappeltjies |
-
(lêer)
- aart•ap•pel
- (plantkunde) Solanum tuberosum, 'n styselryke, knolagtige plant van die Solanaceae-familie.
- (voeding) Die eetbare knol van die plant.
- Die bogrondse groen gedeelte van die aartappel is giftig.
- Aartappels, vleis en groente is die standaard hoofmaal.
- «Hy is 'n ongeskilde aartappel.»
- 'n Ongemanierde vent.
- «Daar is 'n aartappel in jou kous.»
- Jou kous is stukkend.
Vertalings: aartappel | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor aartappel.