bladsy
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bladsy | bladsye |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
bladsytjie | bladsytjies |
- Hulp:IPA: [ˈblɑ.tsəɪ̯]
-
(lêer)
- Een van die gedrukte of geskrewe kante van 'n vel papier.
- Inhoud van so 'n bladsy in elektroniese media.
- Slaan julle boeke by bladsy 100 oop.
- Op die Wikiwoordeboek verteenwoordig 'n bladsy 'n woordinskrywing.
Vertalings: bladsy | |||
---|---|---|---|