bordeel
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bordeel | bordele |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
bordeeltjie | bordeeltjies |
Uitspraak
- IFA: bordiə̯l
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Gebou wat doelbewus bedryf word om die dienste van verskeie prostitute aan te bied.
Voorbeeldsinne
- In baie lande is bordele teen die wet.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Uitspraak
- Hulp:IPA: [bɔrˈdel]
-
(lêer)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | bordeel o | bordelen |
Verkleinwoord | bordeeltje | bordeeltjes |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Voorbeeldsinne
- «Sinds de legalisatie van oktober 2000 is er in Nederland een maximumaantal bordelen per 10.000 inwoners vastgesteld.»
- Sedert die legalisasie van Oktober 2000 is daar in Nederland 'n maksimumaantal bordele vasgestel per 10 000 inwoners