ernstig
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | ernstig | ernstige | ernstigs | |
Vergrotend | ernstiger | ernstigers | ||
Oortreffend | ernstigste | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | doodernstig |
- ern•stig
- Wat sonder grappies of speletjies bedoel word.
- Belangrik en met erge gevolge.
- Die skoolhoof was ernstig toe hy gesê het ons moet op ons tone trap.
- Die ongeluk was ernstig en talle mense is beseer.
Vertalings: ernstig | |||
---|---|---|---|