(Translated by https://www.hiragana.jp/)
geleentheid - Wikiwoordeboek Gaan na inhoud

geleentheid

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  geleentheid     geleenthede  
ge•leent•heid
  1. Kans; gunstige omstandigheid; moontlikheid tot.
  2. 'n Funksie; byeenkoms; gebeurtenis.
  1. Magaliesburg word deur talle vakansie-plekkies aan die voet van die Magaliesberg omring, wat geleentheid vir ontsnapping aan stedelinge bied.
  2. Ter geleentheid van die politieke alliansie wat Pruise en Rusland destyds gesmee het, het die twee monarge geskenke uitgeruil.
«Die geleentheid maak die dief.»
Iets wat oop en onbewaak lê, lok diefstal uit.

    Sinonieme

kans

    Vertalings

  Vertalings:    geleentheid
Engels: opportunity(en), occasion(en)
Goties: 𐌻𐌴𐍅
Nederlands: gelegenheid(nl)