genoeg
Voorkoms
Voornaamwoord |
---|
genoeg |
- ge•noeg
- Wat voldoende is; in voldoende mate.
- Daar is genoeg moontlikhede.
- «Net genoeg vir 'n hol tand.»
- Baie min.
- «Elke dag het genoeg van sy eie kwaad.»
- Moenie jou oor die toekoms bekommer nie.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|