kaschubisch
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord |
---|
kaschubisch |
Verbuigings: kaschubisch (verbuiging) |
- kaſchubiſch
- IPA:
- Standaardtaal tot 1957: [kaˈʃuːbɪʃ]
- Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [kʰaˈʃuːbɪʃ]
- Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [g̊aˈʃuːb̥iʃ]
- Switserduitse standaardtaal: [kaˈʃuːb̥ɪʃ]
- Kasjoebies, van, betreffende die Kasjoebe.
- Kasjoebies, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Kasjoebië.
- Kasjoebies, van, betreffende die Kasjoebiese taal.