(Translated by https://www.hiragana.jp/)
konteks - Wikiwoordeboek Gaan na inhoud

konteks

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  konteks     kontekste    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  konteksie     konteksies  
kon•teks
Die verband waarin iets voorkom; inligting wat help om 'n situasie te verstaan; samehang.
In die sinne: "Ek haal my geld uit die bank" en "Ek sit op die bank", kan die betekenis van die woord 'bank' slegs uit die konteks afgelei word.

    Vertalings

  Vertalings:    konteks
Engels: context(en)
Nederlands: context(nl)