(Translated by https://www.hiragana.jp/)
koop - Wikiwoordeboek Gaan na inhoud

koop

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  koop 
Verlede Tyd  ek   het gekoop        
Deur betaling bekom; aanskaf; ruiltransaksie met geld.
Ek koop vir my 'n nuwe woordeboek.
'n Kat in die sak koop ('n slegte kopie).

    Antonieme

verkoop

    Vertalings

  Vertalings:    koop
Engels buy(en), purchase(en)
Nederlands kopen(nl)
Enkelvoud Meervoud
  koop     kope    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kopie     kopies  
Die handeling van koop.
'n Woordeboek teen die prys is 'n goeie koop.

    Antonieme

verkoop
Op die koop toe (bowendien).
Te koop (beskikbaar om gekoop te word).

    Vertalings

  Vertalings:    koop
Engels acquisition(en), purchase(en)
Nederlands koop(nl)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord koop m kopen 
Verkleinwoord koopje koopjes
Hulp:IPA: [kop]
   
(lêer)
Koop; transaksie met betaling.

    Antonieme

verkoop
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van kopen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van kopen
  3. gebiedende wys van kopen
1.: Ik koop.
2.: Koop je?
3.: Koop!