maal
Voorkoms
- maal
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | maak |
Verlede Tyd | ek | het gemaal |
Teenwoordige deelwoord | malende | |
Verlede deelwoord | gemaalde |
- fynmaak tussen twee stene of in 'n meule
- onrustig rondbeweeg
- (wiskunde) vermenigvuldig
- Die werker by die tent van ontmoeting vat 'n hand vol van die gemaalde graan saam met die olie.[1]
- Dit maal deur my kop...
- Maal en deel.
Vertalings: 1. fynmaak | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. onrustig rondbeweeg | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 3. vermenigvuldig | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
maal | male |
- terugkerende gebeurtenis
- vullende kos wat reëlmatig geëet word
- Negentien jaar en vier kinders later, besluit Pattie vir die soveelste maal sy moet uit, weg uit hierdie huwelik [2]
- Hy het sy maal geniet.
Vertalings: 1. terugkerende gebeurtenis | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. vullende kos wat reëlmatig geëet word | |||
---|---|---|---|