(Translated by https://www.hiragana.jp/)
oester - Wikiwoordeboek Gaan na inhoud

oester

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Oesters
Sedert 1250 in Middelnederlands as oster, oester opgeteken. Van Oudfrans oistre, uïstre < Latyn ostrea < Oudgrieks ὄστρεον ostreon. Verwant aan osteon (been) wat glo na sy harde skulp verwys.[1]
Enkelvoud Meervoud
  oester     oesters  
  1. (weekdiere) 'n eetbare weekdier van die familie op Wikispecies Ostreidae.
  1. [D]ie oester sorg vir ’n gesogte juweel, die pêrel—én vir een van die mens se gewildste seekosse...[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: oyster(en)
Nederlands: oester(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor oester.