(Translated by https://www.hiragana.jp/)
ouer - Wikiwoordeboek Gaan na inhoud

ouer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   oud     ou     ouds    
Vergrotend   ouer     ouers  
Oortreffend   oudste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  oue     oues    
Bywoord
Oortreffend   die oudste   
Intensiewe vorm
stokoud
ou•er
Vergrotende trap van oud.
Walvisagtiges sal soms die lewe skenk aan albino kleintjies, wat dan verkleur namate hulle ouer word, maar die witdolfyn word al witter namate hul ouer word.

    Vertalings

  Vertalings:    ouer
Engels: older(en)
Nederlands: ouder(nl)
Enkelvoud Meervoud
  ouer     ouers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  ouertjie     ouertjies  
(familie) Die ma of pa van 'n kind.
'n Moeder of ma is die biologiese of sosiale vroulike ouer van 'n kind, terwyl die manlike ouer die vader of pa is.
ouerskap

    Vertalings

  Vertalings:    ouer
Engels: parent(en)
Esperanto: gepatro(eo)
Nederlands: ouder(nl)