soldeersel
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
soldeersel | soldeersels |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
soldeerseltjie | soldeerseltjies |
- sol•deer•sel
- (tegniek) Metaalmengsel wat maklik smelt om metaaloppervlaktes deur stolling aan mekaar te heg.
- Soldeersel word algemeen gebruik in die maak van juweliersware, ammunisie, elektronika, gebrandskilderde glas, metaal tuinmeubels, asook in loodgieterswerk.
Vertalings: soldeersel | |||
---|---|---|---|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor soldeersel.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | soldeersel o | soldeersels |
- Hulp:IPA: [sɔɫ.ˈdɪːr.səɫ]
-
(lêer)
- sol•deer•sel