sosiaal
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | sosiaal | sosiale | ||
Vergrotend | sosialer | |||
Oortreffend | sosiaalste |
- so•si•aal
- Betrekking hê op die menslike samelewing.
- Geneig om in groepe te lewe.
- Gevoel vir die nood van mense hê.
- Hy het 'n groot sosiale agterstand.
- Dit is 'n baie sosiale dier.
- Ek voel dis my sosiale plig om te help.
Vertalings: sosiaal | |||
---|---|---|---|