(Translated by https://www.hiragana.jp/)
swaar - Wikiwoordeboek Gaan na inhoud

swaar

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   swaar     sware     swaars    
Vergrotend   swaarder     swaarders  
Oortreffend   swaarste    
Bywoord
Oortreffend   loodswaar  
  1. Wat 'n hoë gewig het; nie lig is nie.
  2. (figuurlik) Wat moeite kos; nie maklik is nie.
  1. Harde kyste, dure kyste; staan nader toe Cornelius sukkel om die sware ding met die swart oortreksel ook uit te lig.[1]
  2. Ek is lief vir lees en sal dikwels iets swaarders […] afwissel met 'n misdaadverhaal waarin die storielyn die leeservaring makliker en vinniger maak.[2]

    Antonieme

lig

    Vertalings

  Vertalings:   1. Met groot gewig
Engels: heavy(en)
Esperanto: peza(eo)
Nederlands: zwaar(nl)
  Vertalings:   2. Figuurlik
Engels: bad(en), heavy(en)
Nederlands: zwaar(nl)
  1. Die Uitgespoeldes Dalene Matthee, Penguin UK, 2012, ISBN 0-14-352684-7, ISBN 780143526841
  2. Sarie 2012