(Translated by https://www.hiragana.jp/)
toestand - Wikiwoordeboek Gaan na inhoud

toestand

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  toestand     toestande  
toe•stand
Kondisie of gesteldheid; die omstandighede waarin iets of iemand verkeer.
Die huis is in 'n goeie toestand.
Sy was in 'n toestand na die kaping.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: state(en), condition(en)
Nederlands: toestand(nl)