(Translated by https://www.hiragana.jp/)
verander - Wikiwoordeboek Gaan na inhoud

verander

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  verander 
Verlede Tyd  ek   het verander        
ver•an•der
  1. Anders maak; sodanig aan iets werk of behandel dat dit anders word.
  2. Anders raak; 'n proses van veranderings ondergaan
  1. Die oog kan sy fokusafstand verander deur spiere wat die vorm van die lens verander.
  2. Sy het baie verander.

    Sinonieme

  1. wysig
verandering, veranderings, veranderinge

    Vertalings

  Vertalings:    verander
Engels: change(en), alter(en)
Nederlands: veranderen(nl)


Hulp:IPA: [vər.ˈɑn.dər]
   
(lêer)
ver•an•der
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van veranderen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van veranderen
  3. gebiedende wys van veranderen
1.: Ik verander.
2.: Verander je?
3.: Verander!