(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Vuur - Wikipedia

Vuur

Weergawe deur ZéroBot (besprekings | bydraes) op 06:03, 28 September 2012 (r2.7.1) (robot Bygevoeg: gn:Tata)

Vuur is die sigbare (lig) en voelbare (hitte) verskynsel wat voorkom as 'n brandbare stof by hoë temperatuur 'n oksidasiereaksie ondergaan. Die hitte veroorsaak 'n vertikale lugstroom, en verhitte materie stel brandbare gasse vry, waarmee die proses homself in stand hou. Ongekontroleerde uitbreiding van vuur kan tot 'n brand lei.

'n Kampvuur
'n Metode om vuur te maak, deur middel van wrywing