(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Sri Lanka - Wikipedia

இலங்கை ஜனநாயக சமத்துவ குடியரசு
Vlag van Landswapen van
(Vlag) (Landswapen)
Nasionale leuse:
Ligging van
Amptelike taal Singalees, Tamil
Hoofstad Sri Jayawardenapura, Kotte
Grootste stad Colombo
Regering Demokratiese Sosialistiese Republiek
Mahinda Rajapaksa, D.M. Jayaratne
Onafhanklikheid
Vryheid
4 Februarie 1948
Oppervlakte
 - Totaal
 - Water (%)

65,610 km² (122ste)
4.4
Bevolking
 - Soos op 2005 skatting
 - Soos op 2001 sensus
 - Digtheid

20,743,000 (52ste)
18,732,255
310/km² (35ste)
BBP (PPP)
 - Soos op 2005 totaal
 - Per capita

$86.72 biljoen (61ste)
$4600 (111ste)
Geldeenheid Sri Lankaanse rupee (LKR)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC+5:30)
(UTC)
Volkslied "Sri Lanka Matha"
,
Internet-TLD .lk
Skakelkode +94

Sri Lanka (Singalees: Shrī Laṁkā, Tamil: Ilaṅkai), amptelik die Demokratiese Sosialistiese Republiek Sri Lanka, is 'n land in Suid-Asië. Die land is 'n tropiese eilandstaat in die Indiese Oseaan met 21 481 334 (2012) inwoners. Die land se hoofstad is Sri Jayawardenepura, maar die grootste stad is Colombo.

Sri Lanka het voor 1972 as Ceylon bekend gestaan. Voor dit het dit name soos Serendib en Sinhale gehad.

Ceylon was vanaf 1658 tot 1796 'n Nederlandse kolonie gewees. In 1796 neem die Britte die eiland oor, maar op 4 Februarie 1948 word dit 'n onafhanklike land.

Tydens die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) is ongeveer 5 000 Boere krygsgevangenes deur die Britte na Ceylon verban.

Nasionale simbole van Sri Lanka

Sjabloon:Link FA