Sri Lanka
| |||||
Nasionale leuse: | |||||
Amptelike taal | Singalees, Tamil | ||||
Hoofstad | Sri Jayawardenapura, Kotte | ||||
Grootste stad | Colombo | ||||
Regering | Demokratiese Sosialistiese Republiek Mahinda Rajapaksa, D.M. Jayaratne | ||||
Onafhanklikheid Vryheid |
4 Februarie 1948 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
65,610 km² (122ste) 4.4 | ||||
Bevolking - Soos op 2005 skatting - Soos op 2001 sensus - Digtheid |
20,743,000 (52ste) 18,732,255 310/km² (35ste) | ||||
BBP (PPP) - Soos op 2005 totaal - Per capita |
$86.72 biljoen (61ste) $4600 (111ste) | ||||
Geldeenheid | Sri Lankaanse rupee (LKR )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
(UTC+5:30) (UTC) | ||||
Volkslied | "Sri Lanka Matha" , | ||||
Internet-TLD | .lk | ||||
Skakelkode | +94
| ||||
Sri Lanka (Singalees: Shrī Laṁkā, Tamil: Ilaṅkai), amptelik die Demokratiese Sosialistiese Republiek Sri Lanka, is 'n land in Suid-Asië. Die land is 'n tropiese eilandstaat in die Indiese Oseaan met 21 481 334 (2012) inwoners. Die land se hoofstad is Sri Jayawardenepura, maar die grootste stad is Colombo.
Sri Lanka het voor 1972 as Ceylon bekend gestaan. Voor dit het dit name soos Serendib en Sinhale gehad.
Ceylon was vanaf 1658 tot 1796 'n Nederlandse kolonie gewees. In 1796 neem die Britte die eiland oor, maar op 4 Februarie 1948 word dit 'n onafhanklike land.
Tydens die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) is ongeveer 5 000 Boere krygsgevangenes deur die Britte na Ceylon verban.
Nasionale simbole van Sri Lanka
-
Nasionale dier van Sri Lanka
-
Nasionale voël van Sri Lanka
-
Nasionale boom van Sri Lanka
-
Nasionale blom van Sri Lanka