(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Betaverval - Wikipedia

In kernfisika is betaverval (βべーた-verval) 'n tipe radioaktiewe verval waar 'n betadeeltjie ('n elektron of positron) van 'n atoomkern vrygestel word. Betaverval is 'n proses wat die optimale verhouding van protone en neutrone in 'n atoom veroorsaak.

Betaverval word bemiddel deur die swak krag. Daar is twee subtipes betaverval: beta minus en beta plus. Beta minus (βべーた)-verval produseer 'n elektron, terwyl beta plus (βべーた+)-verval die vrystelling van 'n positron veroorsaak; daar word dus daarna verwys as positronvrystelling.

'n Voorbeeld van elektronvrystelling (βべーた-verval) word gewys wanneer koolstof-14 verval na stikstof-14:

'n Voorbeeld van positronvrystelling (βべーた+-verval) word gewys met magnesium-23 wat na natrium-23 verval:

Sien ook

wysig