Afrikaans.com: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
Voeg sekondêre bronne by
Etiket: 2017-bronwysiging
Lyn 21: Lyn 21:
==Eksterne Skakels==
==Eksterne Skakels==
* {{af}} {{Amptelike webwerf|https://afrikaans.com/}}
* {{af}} {{Amptelike webwerf|https://afrikaans.com/}}

[[Kategorie:Beyweraars vir Afrikaanse Wikipedia]]

Wysiging soos op 12:32, 15 Mei 2024

Afrikaans.com is 'n Afrikaanse webwerf.[1]

Agtergrond

Die blad is oorspronklik in 2016 geskep. Afrikaans.com het verskeie projekte wat Afrikaans bevorder. Hulle het Afrikaanse bemarkingsveldtogte en kompetisies; kaartjies vir spesiale feevieringsdae soos Kersfees, Moedersdag en Vadersdag beskikbaar in Afrikaans, en in 2020 het hulle ’n muurprojek aangepak wat mure by skole met kuns en Afrikaanse woorde versier het.

Een van hul hooffokusse is op jonger eerste- en tweedetaalsprekers en die bevordering van moedertaalonderrig.[2]

In November 2023 word Afrikaans.com ook een van die stigterslede van die Beyweraars vir die Afrikaanse Wikipedia. Hierdie groep se hoofdoel is om ondersteuning te gee om toe te sien dat die somtotaal van mensekennis op 'n vrye Afrikaanse digitale ensiklopedie beskikbaar sal wees as nalatenskap vir Afrikaanssprekendes nou en in die toekoms.

Verwysings

  1. "Onderwysers: Hier's GRATIS plakkate vir jou klas". 29 Julie 2019. {{cite web}}: Onbekende parameter |Publisher= geïgnoreer (|publisher= voorgestel) (hulp)
  2. "Gee jou kind 'n hupstoot met gratis leerhulp in Afrikaans".

Bronne

Eksterne Skakels