(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Wildsbok: Verskil tussen weergawes - Wikipedia Gaan na inhoud

Wildsbok: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
MerlIwBot (besprekings | bydraes)
k robot Bygevoeg: new:तेन्हु
k Taksonbalk
 
(17 wysigings tussenin deur 10 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
:''Hierdie artikel is gemoeid met die bok as lid van die familie ''Bovidae'' ([[Engels]] ''antelope''); vir ander gebruike van die woord sien [[bok (dubbelsinnig)]].
:''Hierdie artikel handel oor lede van die familie Bovidae ([[Engels]] ''antelope''); vir ander gebruike van "bok", sien [[bok (dubbelsinnig)]].
{{Taksoboks
{{Taksoboks
| name = Wildsbok
| name = Wildsbok
| image = impala.JPG
| image = impala.JPG
| image_width = 250px
| image_width = 250px
| image_caption = [[Rooibok]]
| image_caption = 'n [[Rooibok]]
| regnum = [[Animal]]ia
| regnum = [[Animalia]]
| phylum = [[Chordata]]
| phylum = [[Chordata]]
| classis = [[Mammalia|Soogdier]]e
| classis = [[Mammalia]] (Soogdiere)
| ordo = [[Artiodactyla]]
| ordo = [[Artiodactyla]]
| familia = [[Bovidae]]
| familia = [[Bovidae]] (Horingdraers)
|[[ Subfamilie]]=}}
}}
{{Wetklas}}
'n '''Wildsbok''' is 'n [[soogdier]] wat geklassifiseer word in die [[Familie (biologie)|familie]] [[Bovidae]] ([[Horingdraers]] of beesfamilie). Wildsbokke is 'n groep diere wat nie baie gemeenskaplike eienskappe het nie, maar wat nie in die kategorieë [[skaap|skape]], [[bees]]te, [[bok]]ke of [[buffel]]s hoort nie. Inheemse wildsbokke word veral in [[Afrika]] aangetref, maar ook in [[Asië]] en [[Indië]]. Die mees akkurate manier om die groep diere te beskryf is dat hulle plantvretende [[ewehoewige]] soogdiere is wat twee horings op hul kop het. Hulle is gewoonlik maer, met dun bene, sterk agterkwarte en 'n kort stert.


==Fisieke kenmerke==
'n '''Wildsbok''' is 'n [[soogdier]] wat geklassifiseer word onder die Familie [[Bovidae]]. Wildsbokke is 'n groep diere wat nie baie gemeenskaplike eienskappe het nie, maar wat nie onder die kategorie van [[skaap|skape]], [[bees]]te, [[bok]]ke of [[buffel]]s hoort nie. Inheemse wildsbokke word gevind veral in [[Afrika]], maar ook [[Asië]] en [[Indië]]. Die mees akkurate manier om die groep diere te beskryf is dat hulle [[planteter|plantetende]] ongelyktonige [[hoefdier]]e is wat 'n paar hol [[horing]]s op hul koppe het. Hulle is gewoonlik maer, met dun bene, sterk agterkwarte, en 'n kort stert.
[[Lêer:Klipspringer.jpg|duimnael|links|200px|'n Klipspringer, afgeneem in 'n dieretuin in [[Orlando, Florida|Orlando]], Florida.]]
Die grootte verskil baie tussen verskillende [[spesie]]s. Hulle is almal goeie hardlopers en springers, maar net 'n paar spesies het goeie genoeg balans om goed te kan klim.


Wildsbokke se pels is dig en kort. Hulle is herkouers, met goed ontwikkelde kiestande, maar geen boonste snytande nie. Om grasstingels en blare af te skeur, druk hulle hul onderste snytande teen die harde boonste tandvleis. Hul sintuie is fyn ontwikkel om hulle teen [[roofdier]]e te beskerm. Hul [[oë]] is aan die kant van hul kop, met horisontale verlengings van hul pupille, om sodoende 'n wye uitsig na agter en voor te hê. Hul reuk en [[gehoor]] is ook besonder goed, wat help ná donker, die tyd wanneer roofdiere dikwels jag.
==Fisiese kenmerke==
[[Beeld:Klipspringer.jpg|left|thumb|200px|'n Klipspringer, afgeneem in 'n dieretuin in Orlando, Florida.]]
Die grootte verskil baie tussen verskillende [[spesie]]s.
Hulle is almal goeie hardlopers en springers, maar net 'n paar spesies het goeie genoeg balans om goed te kan klim.


Albei geslagte het horings, met die mannetjie s'n gewoonlik groter. Langer horings by mannetjies het waarskynlik te doen met die nodigheid om mee te ding vir paringsregte. Die [[klipspringer]], 'n spesie waar die [[mannetjie]] en [[wyfie]] lewenslank paar, se horings is baie klein. Daarteenoor het spesies waar die mannetjies moet meeding om die aandag van talle wyfies, horings wat tot 1,5 m lank kan wees. Die horings weeg egter nie baie nie, aangesien dit hol is.
Wildsbokke se pels is dig en kort.


Die mannetjie is gewoonlik ook fisiek groter as die wyfie en die kleur van hul pels kan in sekere spesies ook verskil.
Hulle is [[herkouer]]s, met goed-ontwikkelde kiestande, maar geen boonste snytande nie. Om grasstingels en blare af te skeur, druk hulle hul onderste snytande teen die harde boonste tandvleis
wanneer hulle byt.


Dit is moeilik om te bepaal hoe lank wildsbokke lewe. Dit is baie onwaarskynlik dat 'n wildsbok in die natuur ouer as tien jaar sal word weens die groot getalle wat deur roofdiere gevang word.
Hul sintuie is fyn ontwikkel om hul teen [[roofdier]]e te beskerm. Hulle oë is aan die kant van hul koppe geplaas, met horisontale verlenging van hulle [[pupil]]e, om sodoende 'n breë uitsig na agter en voor te gee. Hulle ruik en hoor ook goed, wat help ná donker, die tyd wanneer roofdiere dikwels jag.


== Verspreiding ==
Albei geslagte het horings, met die mannetjie s'n gewoonlik groter. Die lengte van die horings in die mannetjies het waarskynlik te make met die nodigheid om te kompeteer vir paring. Die [[klipspringer]], 'n spesie waar die mannetjie en wyfie lewenslank paar, se horings is baie klein. Daarteenoor het spesies waar die mannetjies moet kompeteer vir die paringsreg van talle wyfies, hroings wat tot 1,5m lank kan wees. Die horings weeg egter nie baie nie, aangesien dit hol is.
Egte wildsbokke kom slegs in die [[Ou Wêreld]], dit wil sê [[Europa]], [[Asië]] en [[Afrika]] (uitgesonderd [[Madagaskar]], [[Australasië]] en [[Maleisië|Maleia]]) voor en verreweg die meeste soorte is tot Afrika beperk. Sowat 10 000 000 jaar gelede het groot kuddes wildsbokke op die grasvlaktes van Europa voorgekom en eers heelwat later het hulle uit die noorde na Afrika getrek.


Die eerste blanke jagters en koloniste wat van die Kaap af die binneland ingegaan het, het wildsbokke in groot getalle aangetref. Dit het hul belangrikste vleisbron gevorm, maar onoordeelkundige jag het die getalle van hierdie diere so laat krimp dat sekere soorte met uitsterwing bedreig is en een soort, die [[bloubok]] (''Hippotragus leucophoeus'')  heeltemal uitgeroei is.
Die mannetjie is gewoonlik ook fisies groter as die wyfie, en die kleur van hul pels kan in sekere spesies ook verskil.


Die geweer, wat gedurende die 19de eeu groot veranderings ondergaan het sover dit akkuraatheid en trefafstand betref, het veral onder die grootboksoorte 'n geweldig hoe tol geëis. Hierdie boksoorte is ook die swaarste getref deur landboukundige uitbreidings en moderne boerdery-metodes.
Dit is moeilik om te bepaal hoe lank wildsbokke lewe. Dit is baie onwaarskynlik dat 'n wildsbok in die natuur ouer as tien kan word, weens die hoë getalle wat omkom deur roofdiere.


==Gedrag==
==Gedrag==
[[Beeld:Madoqua kirkii.jpg|right|thumb|200px|'n Damara Dik-dik]]
[[Lêer:Madoqua kirkii.jpg|duimnael|200px|'n Damara-dik-dik]]
In teenstelling met [[vleiseter]]s en [[primate]], is die wildsbokke nie bekend vir hul hoë intelligensie nie. Hul weiding hardloop nie weg nie: hulle hoef dus nie vinnig te dink nie. Hulle is wel baie knap om van hul vyande af weg te kom. Hulle kan baie vinnig hardloop, is vaardig met vinnige [[swenk]]e, en kan vir 'n lang tyd hul spoed handhaaf.
In teenstelling met vleisvreters en [[primate]], is wildsbokke nie bekend vir hul hoë intelligensie nie. Hul weiding hardloop nie weg nie; hulle hoef dus nie vinnig te dink nie. Hulle is wel baie knap om van hul vyande af weg te kom. Hulle kan baie vinnig hardloop, is vaardig met vinnige swenke en kan hul spoed 'n lang tyd handhaaf.


Wildsbokke kommunikeer met mekaar deur middel van 'n wye verskeidenheid van klanke. Die [[Damara Dik-dik]] fluit byvoorbeeld wanneer dit onraad bemerk, en waarsku ander dierspesies ook so in die proses. Visuele kommunikasie is egter ook baie belangrik. Die dier se liggaamshouding en beweging vertel baie vir die ander wildsbokke. As 'n wildsbok opgewonde of senuweeagtig is, wip die dier op en af, met al vier pote stokstyf uitgestrek. (Dit is nie die geval met die groter, swaarder spesies nie). Die gedrag word [[pronk]] genoem. Reuk word ook vir kommunikasie gebruik. Wildsbokke wat in troppe lewe het gespesialiseerde kliere in hul hoewe. Dit laat 'n reukspoor agter. As 'n enkele wildsbok dus per ongeluk afgesonder van die trop raak, kan dit deur middel van dié reukspoor die pad terugvind na die trop.
Wildsbokke kommunikeer met mekaar deur middel van 'n wye verskeidenheid van klanke. Die [[Damara-dik-dik]] fluit byvoorbeeld wanneer hy onraad bemerk en waarsku ander dierespesies ook so in die proses. Visuele kommunikasie is egter ook baie belangrik. Die dier se liggaamshouding en beweging vertel baie vir die ander wildsbokke. As 'n wildsbok opgewonde of senuweeagtig is, wip die dier op en af, met al vier pote stokstyf uitgestrek. (Dit is nie die geval met die groter, swaarder spesies nie.) Dié gedrag word "pronk" genoem. Reuk word ook vir kommunikasie gebruik. Wildsbokke wat in troppe voorkom, het gespesialiseerde kliere in hul hoewe. Dit laat 'n reukspoor agter. As 'n enkele wildsbok dus per ongeluk van die trop afdwaal, kan dit deur middel van dié reukspoor die pad na die trop terugvind.


Die wildsbokspesies wat aangetref word in woude bly gewoonlik op dieselfde plek hul hele lewe lank, terwyl die diere van die oop vlaktes gewoonlik wyd migreer om te kan wei en voort te plant.
Die wildsbokspesies wat in woude aangetref word, bly gewoonlik hul hele lewe lank op dieselfde plek, terwyl die diere van die oop vlaktes gewoonlik wyd migreer om te kan wei en voortplant.

== Klassifikasie ==
'''Wildsbokke''' word in 'n aantal [[subfamilie]]s verdeel. By party subfamilies is die lede oor die algemeen klein wildsbokke (skouerhoogte gemiddeld laer as 'n meter). Terwyl die kenmerkende soorte van die ander onderfamilies oorwegend groot wildsbokke met 'n skouerhoogte van 'n meter of hoër is.

=== Grootboksoorte van Suid-Afrika ===
Die grootboksoorte behoort almal tot die onder- of subfamilies ''[[Tragelaphinae]], [[Reduncinae]], [[Alcelaphinae]]'' en ''[[Hippotraginae]]''(perdagtiges).

{| class="wikitable"
!Subfamilie
!Grootboksoort
!Genus
!Kenmerke
|-
|''[[Tragelaphinae]]''
|[[Eland]]

[[Koedoe]]
|''Taurotragus oryx''
''Tragelaphus strepsiceros''
|Grootste en moontlik die mooiste '''grootboksoorte''' en koedoe
beskik oor besonderse vermoë om stil te beweeg
|-
|''[[Reduncinae]]''
|[[Waterbok]]
|''Kobus ellipsiprymnus''
|Waarskuwende fluitgeluid as gevaar dreig
|-
| ''[[Alcelaphinae]]''
|[[Rooihartbees]]

[[Bontebok]]

[[Swartwildebees]]

[[Blouwildebees]]
|

''Alcelaphus buselaphus'' ''Damaliscus pygargus dorcas''

''Connochaetes gnou'' ''Connochaetes taurinus''
|lomp voorkoms weens kruis wat laer as skouers is
tog vinnigste van '''grootboksoorte'''
|-
|''[[Hippotraginae]]''
|[[Gemsbok]]
[[Swartwitpens]]
|''Oryx gazella''

''Hippotragus niger''
|lang spies- of sabelvormige horings by beide geslagte
|}


==Spesies==
==Spesies==
Daar is omtrent 90 spesies wildsbok, in omtrent 30 genera, in die wêreld. Ongeveer 15 spesies is bedreigd.
Daar is omtrent 90 [[Spesie|spesies]] wildsbokke, in omtrent 30 [[Genus|genera]], in die wêreld. Ongeveer 15 spesies word bedreig.


In [[biologie]], is 'n '''spesie''' (ook soms die ''soort'' genoem) die basiese eenheid van [[biodiversiteit]]. In die [[Wetenskaplike klassifikasie|wetenskaplike klassifikasiesisteem]], word 'n spesie aangedui deur 'n frase van twee woorde in [[Latyn]]. Die [[Genus|genusnaam]] is eerste, gevolg deur die spesienaam. Die [[mens]] word byvoorbeeld as 'n spesie aangedui as volg: ''Homo'' (die genus) en ''sapiens'' direk daarna, as die spesie.
==Kultuuraspekte==
Die wildsbokhoring word op talle plekke hoog aangeslaan vir die [[geneeskunde|geneeskundige]] of [[towerkrag]]kwaliteite daarvan. Op ander plekke is dit steeds 'n statussimbool om die wildsbokkop met die horings in die persoon se woning uit te stal.


==Sien ook==
== Kultuuraspekte ==
Die wildsbokhoring word op talle plekke hoog aangeslaan vir die [[geneeskunde|geneeskundige]] of [[towerkrag]]eienskappe daarvan. Op ander plekke is dit steeds 'n statussimbool om die wildsbokkop met die horings in die jagter se huis uit te stal.
{{commonscat|Antilope}}
*[[Suider-Afrikaanse soogdiere en hul ordes]]
*[[Lys van Suider-Afrikaanse soogdiername]]
*[[Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name]]


== Sien ook ==
{{en-vertaal|Antelope}}
* [[Suider-Afrikaanse soogdiere en hul ordes]]
[[Kategorie:Bovidae]]
* [[Lys van Suider-Afrikaanse soogdiername]]
* [[Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name]]
* [[Alcelaphinae]]
* ''[[Hippotraginae]]''


== Bronnelys ==
[[ar:ظبي]]
* Kennis, 1980, vol 3, bl. 496-497, ISBN 0 7981 0825 8
[[av:Антилопа]]
[[az:Antilop]]
* [[Spesie]]
{{Commons-kategorie inlyn|Antilope}}
[[br:Antilopenn]]

[[ca:Antílop]]
{{en-vertaal|Antelope}}
[[chr:ᎠᏫᏳᏍᏘ]]
{{Taksonbalk}}
[[cs:Antilopa]]
[[Kategorie:Wildsbokke| ]]
[[de:Antilope]]
[[en:Antelope]]
[[eo:Antilopo]]
[[es:Antílope]]
[[et:Antiloop]]
[[eu:Antilope]]
[[fr:Antilope]]
[[frr:Antiloopen]]
[[gd:Antalop]]
[[haw:ʻAnekelopa]]
[[he:אנטילופות]]
[[hr:Antilopa]]
[[hu:Antilop]]
[[hy:Այծքաղներ]]
[[io:Antilopo]]
[[it:Antilope]]
[[ja:レイヨウ]]
[[ka:ანტილოპები]]
[[kk:Бөкендер]]
[[ko:영양 (동물)]]
[[la:Dorcas]]
[[lbe:Антилопа]]
[[lez:Антилопа]]
[[lt:Antilopė]]
[[mr:कुरंग हरीण]]
[[ms:Antelop]]
[[my:ဒရယ်ငယ်]]
[[new:तेन्हु]]
[[nl:Antilopen]]
[[no:Antiloper]]
[[pl:Antylopa]]
[[pt:Antílope]]
[[qu:Antilupi]]
[[ro:Antilopă]]
[[ru:Антилопа]]
[[sg:Vôngu]]
[[si:ඇන්ටිලොප්]]
[[simple:Antelope]]
[[sq:Antilopa]]
[[sv:Antiloper]]
[[te:జింక]]
[[th:แอนทีโลป]]
[[tr:Antilop]]
[[udm:Антилопа]]
[[ug:بۆكەن]]
[[uk:Антилопи]]
[[vi:Linh dương]]
[[zh:羚羊かもしか]]

Huidige wysiging sedert 06:08, 1 September 2020

Hierdie artikel handel oor lede van die familie Bovidae (Engels antelope); vir ander gebruike van "bok", sien bok (dubbelsinnig).

Wildsbok
'n Rooibok
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Mammalia (Soogdiere)
Orde:
Familie:
Bovidae (Horingdraers)
LeweDomeinKoninkrykFilumKlasOrdeFamilieGenusSpesie

'n Wildsbok is 'n soogdier wat geklassifiseer word in die familie Bovidae (Horingdraers of beesfamilie). Wildsbokke is 'n groep diere wat nie baie gemeenskaplike eienskappe het nie, maar wat nie in die kategorieë skape, beeste, bokke of buffels hoort nie. Inheemse wildsbokke word veral in Afrika aangetref, maar ook in Asië en Indië. Die mees akkurate manier om die groep diere te beskryf is dat hulle plantvretende ewehoewige soogdiere is wat twee horings op hul kop het. Hulle is gewoonlik maer, met dun bene, sterk agterkwarte en 'n kort stert.

Fisieke kenmerke[wysig | wysig bron]

'n Klipspringer, afgeneem in 'n dieretuin in Orlando, Florida.

Die grootte verskil baie tussen verskillende spesies. Hulle is almal goeie hardlopers en springers, maar net 'n paar spesies het goeie genoeg balans om goed te kan klim.

Wildsbokke se pels is dig en kort. Hulle is herkouers, met goed ontwikkelde kiestande, maar geen boonste snytande nie. Om grasstingels en blare af te skeur, druk hulle hul onderste snytande teen die harde boonste tandvleis. Hul sintuie is fyn ontwikkel om hulle teen roofdiere te beskerm. Hul is aan die kant van hul kop, met horisontale verlengings van hul pupille, om sodoende 'n wye uitsig na agter en voor te hê. Hul reuk en gehoor is ook besonder goed, wat help ná donker, die tyd wanneer roofdiere dikwels jag.

Albei geslagte het horings, met die mannetjie s'n gewoonlik groter. Langer horings by mannetjies het waarskynlik te doen met die nodigheid om mee te ding vir paringsregte. Die klipspringer, 'n spesie waar die mannetjie en wyfie lewenslank paar, se horings is baie klein. Daarteenoor het spesies waar die mannetjies moet meeding om die aandag van talle wyfies, horings wat tot 1,5 m lank kan wees. Die horings weeg egter nie baie nie, aangesien dit hol is.

Die mannetjie is gewoonlik ook fisiek groter as die wyfie en die kleur van hul pels kan in sekere spesies ook verskil.

Dit is moeilik om te bepaal hoe lank wildsbokke lewe. Dit is baie onwaarskynlik dat 'n wildsbok in die natuur ouer as tien jaar sal word weens die groot getalle wat deur roofdiere gevang word.

Verspreiding[wysig | wysig bron]

Egte wildsbokke kom slegs in die Ou Wêreld, dit wil sê Europa, Asië en Afrika (uitgesonderd Madagaskar, Australasië en Maleia) voor en verreweg die meeste soorte is tot Afrika beperk. Sowat 10 000 000 jaar gelede het groot kuddes wildsbokke op die grasvlaktes van Europa voorgekom en eers heelwat later het hulle uit die noorde na Afrika getrek.

Die eerste blanke jagters en koloniste wat van die Kaap af die binneland ingegaan het, het wildsbokke in groot getalle aangetref. Dit het hul belangrikste vleisbron gevorm, maar onoordeelkundige jag het die getalle van hierdie diere so laat krimp dat sekere soorte met uitsterwing bedreig is en een soort, die bloubok (Hippotragus leucophoeus)  heeltemal uitgeroei is.

Die geweer, wat gedurende die 19de eeu groot veranderings ondergaan het sover dit akkuraatheid en trefafstand betref, het veral onder die grootboksoorte 'n geweldig hoe tol geëis. Hierdie boksoorte is ook die swaarste getref deur landboukundige uitbreidings en moderne boerdery-metodes.

Gedrag[wysig | wysig bron]

'n Damara-dik-dik

In teenstelling met vleisvreters en primate, is wildsbokke nie bekend vir hul hoë intelligensie nie. Hul weiding hardloop nie weg nie; hulle hoef dus nie vinnig te dink nie. Hulle is wel baie knap om van hul vyande af weg te kom. Hulle kan baie vinnig hardloop, is vaardig met vinnige swenke en kan hul spoed 'n lang tyd handhaaf.

Wildsbokke kommunikeer met mekaar deur middel van 'n wye verskeidenheid van klanke. Die Damara-dik-dik fluit byvoorbeeld wanneer hy onraad bemerk en waarsku ander dierespesies ook so in die proses. Visuele kommunikasie is egter ook baie belangrik. Die dier se liggaamshouding en beweging vertel baie vir die ander wildsbokke. As 'n wildsbok opgewonde of senuweeagtig is, wip die dier op en af, met al vier pote stokstyf uitgestrek. (Dit is nie die geval met die groter, swaarder spesies nie.) Dié gedrag word "pronk" genoem. Reuk word ook vir kommunikasie gebruik. Wildsbokke wat in troppe voorkom, het gespesialiseerde kliere in hul hoewe. Dit laat 'n reukspoor agter. As 'n enkele wildsbok dus per ongeluk van die trop afdwaal, kan dit deur middel van dié reukspoor die pad na die trop terugvind.

Die wildsbokspesies wat in woude aangetref word, bly gewoonlik hul hele lewe lank op dieselfde plek, terwyl die diere van die oop vlaktes gewoonlik wyd migreer om te kan wei en voortplant.

Klassifikasie[wysig | wysig bron]

Wildsbokke word in 'n aantal subfamilies verdeel. By party subfamilies is die lede oor die algemeen klein wildsbokke (skouerhoogte gemiddeld laer as 'n meter). Terwyl die kenmerkende soorte van die ander onderfamilies oorwegend groot wildsbokke met 'n skouerhoogte van 'n meter of hoër is.

Grootboksoorte van Suid-Afrika[wysig | wysig bron]

Die grootboksoorte behoort almal tot die onder- of subfamilies Tragelaphinae, Reduncinae, Alcelaphinae en Hippotraginae(perdagtiges).

Subfamilie Grootboksoort Genus Kenmerke
Tragelaphinae Eland

Koedoe

Taurotragus oryx

Tragelaphus strepsiceros

Grootste en moontlik die mooiste grootboksoorte en koedoe

beskik oor besonderse vermoë om stil te beweeg

Reduncinae Waterbok Kobus ellipsiprymnus Waarskuwende fluitgeluid as gevaar dreig
Alcelaphinae Rooihartbees

Bontebok

Swartwildebees

Blouwildebees

Alcelaphus buselaphus Damaliscus pygargus dorcas

Connochaetes gnou Connochaetes taurinus

lomp voorkoms weens kruis wat laer as skouers is

tog vinnigste van grootboksoorte

Hippotraginae Gemsbok

Swartwitpens

Oryx gazella

Hippotragus niger

lang spies- of sabelvormige horings by beide geslagte

Spesies[wysig | wysig bron]

Daar is omtrent 90 spesies wildsbokke, in omtrent 30 genera, in die wêreld. Ongeveer 15 spesies word bedreig.

In biologie, is 'n spesie (ook soms die soort genoem) die basiese eenheid van biodiversiteit. In die wetenskaplike klassifikasiesisteem, word 'n spesie aangedui deur 'n frase van twee woorde in Latyn. Die genusnaam is eerste, gevolg deur die spesienaam. Die mens word byvoorbeeld as 'n spesie aangedui as volg: Homo (die genus) en sapiens direk daarna, as die spesie.

Kultuuraspekte[wysig | wysig bron]

Die wildsbokhoring word op talle plekke hoog aangeslaan vir die geneeskundige of towerkrageienskappe daarvan. Op ander plekke is dit steeds 'n statussimbool om die wildsbokkop met die horings in die jagter se huis uit te stal.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronnelys[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.