(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/19 Januarie: Verskil tussen weergawes - Wikipedia Gaan na inhoud

Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/19 Januarie: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
Legobot (besprekings | bydraes)
k Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q5666608
Verbeter
Lyn 5: Lyn 5:
'''[[19 Januarie]]''':
'''[[19 Januarie]]''':
[[Lêer:Howard Hughes.jpg|border|regs|125px|Howard Hughes]]
[[Lêer:Howard Hughes.jpg|border|regs|125px|Howard Hughes]]
* [[1419]] - Tydens die Honderdjarige Oorlog tussen [[Engeland]] en [[Frankryk]] word [[Rouen]] deur die Engelse koning Hendrik V ingeneem en [[Normandië]] by die Koninkryk van Engeland ingelyf.
* [[1419]] Tydens die Honderdjarige Oorlog tussen [[Engeland]] en [[Frankryk]] word [[Rouen]] deur die Engelse koning Hendrik V ingeneem en [[Normandië]] by die Koninkryk van Engeland ingelyf.
* [[1839]] - Die ''Royal Marines'' land by [[Aden]] om seerowers daarvan te verhoed om [[Britse Ryk|Britse]] skepe na en van [[Indië]] aan te val. Aden sou onder Britse beheer bly tot [[1967]].
* [[1839]] Die ''Royal Marines'' land by [[Aden]] om seerowers daarvan te verhoed om [[Britse Ryk|Britse]] skepe na en van [[Indië]] aan te val. Aden sou onder Britse beheer bly tot [[1967]].
* [[1937]] - [[Howard Hughes]] stel 'n nuwe rekord op deur in 7 uur, 28 minute en 25 sekondes van [[Los Angeles]] na [[New York]] te vlieg.
* [[1937]] [[Howard Hughes]] stel 'n nuwe rekord op deur in 7 uur, 28 minute en 25 sekondes van [[Los Angeles]] na [[New York]] te vlieg.
* [[1984]] - Die [[Standerbende]] beroof drie banke in minder as 'n uur in [[Johannesburg]] se middestad.<!--
* [[1984]] Die [[Standerbende]] beroof drie banke in minder as 'n uur in [[Johannesburg]] se middestad.<!--
* [[1977]] - [[Iva Toguri D'Aquino|Iva Toguri]], na bewering 'n [[Tokyo Rose]], word ten volle kwytgeskeld.
* [[1977]] [[Iva Toguri D'Aquino|Iva Toguri]], na bewering 'n [[Tokyo Rose]], word ten volle kwytgeskeld.
* [[1983]] - [[Apple Computer]] stel die ''[[Apple Lisa]]'' vry, hulle eerste kommersiële [[persoonlike rekenaar]] met 'n [[grafiesekoppelvlak]] en 'n [[rekenaarmuis]]. Dit het 1 [[Megagreep]] [[RAM]] gehad en $9&nbsp;995 gekos.
* [[1983]] [[Apple Computer]] stel die ''[[Apple Lisa]]'' vry, hulle eerste kommersiële [[persoonlike rekenaar]] met 'n [[grafiesekoppelvlak]] en 'n [[rekenaarmuis]]. Dit het 1 [[Megagreep]] [[RAM]] gehad en $9&nbsp;995 gekos.
-->
-->



Wysiging soos op 06:50, 18 Desember 2013

19 Januarie:

Howard Hughes
Howard Hughes