(Translated by https://www.hiragana.jp/)
.bz - Wikipedia Gaan na inhoud

.bz

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 07:56, 16 Januarie 2019 (AWS 11 Reël 15.6, p. 173)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

.bz is die Internettopvlakdomein van Belize.

.bz word ook dikwels vir besighede ingespan. Die praktyk om .bz-domeine vir besighede te registreer het reeds begin voordat .biz vir die doel beskikbaar was. Die uitbreiding word ook gebruik vir webwerwe in die Italiaanse stad Bolzano (die stad se amptelike afkorting is ook BZ).

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]