(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Haikou - Wikipedia Gaan na inhoud

Haikou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
うみこう (Hǎikǒu shì)
Haikou-munisipaliteit

Haikou in 2008
Ligging in die Volksrepubliek China
Haikou is beklemtoon in hierdie kaart
Basiese Inligting
Oppervlakte: 2 237 km²
Bevolking (2010): 2 046 189 Munisipaliteit
Digtheid (2007): 910/km² Munisipaliteit
Poskode: 570000
Areakode: +898
Tydsone: UTC+8
Webwerf: www.haikou.gov.cn
Regering
Administratiewe Tipe: Munisipaliteit
CPC Sjanghai
Komiteesekretaris:
Chen Ci (陈辞)
Burgemeester: Ji Wenlin (冀文りん)

Haikou (Chinees: うみこう) is 'n groot stad in die suide van die Volksrepubliek China en die hoofstad van die provinsie van Hainan. Die stad het 'n bevolking van 2 046 189 in 2010 gehad met 'n oppervlakte van 2 237 km².

Haikou staan veral bekend vir die lanseersentrum van die Chinese Ruimte-agentskap en word gebruik om Chinese vuurpyle en satelliete te lanseer.