Hainan
Hainan Inheemse naam: | |
---|---|
Topografiese kaart van Hainan | |
Geografie | |
Ligging | Oos-Asië |
Koördinate | 19°6′N 109°34′O / 19.100°N 109.567°O
|
Oppervlakte | 33 210 vk km |
Hoogste punt | Berg Wuzhi 1 840 m |
Administrasie | |
Volksrepubliek China | |
Provinsie | Hainan
|
Hoofstad | Haikou |
Grootste stad | Haikou (2 046 189)
|
Demografie | |
Bevolking | 8 180 000
|
Bevolkingsgroepe | Han (82,6%), Li (15,84%), Miao (0,82%), Zhuang (0,67%) |
Grootste eiland van die Volksrepubliek China |
Hainan (Chinees:
Die eiland het 'n bevolking van 8 180 000 in 2012 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 33 210 km². Hainan staan veral bekend as lanseersentrum van die Chinese Ruimteagentskap in die hoofstad Haikou, wat gebruik word om Chinese vuurpyle en satelliete te lanseer. Die omstrede Paracel- en Spratly-eilande in die Suid-Chinese See word deur die Volksrepubliek China as deel van die Hainan-provinsie opgeëis.
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ "Hainan" (in Engels). Encyclopædia Britannica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2020. Besoek op 6 Augustus 2017.
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hainan.
- (zh) Amptelike webwerf van die Hainan Provinsiale Regering