Akagi
Akagi vlugoperasies, April 1942 | |
Loopbaan | |
---|---|
Bestel: | 1920 |
Neergelê: | 6 Desember 1920 |
Te water gelaat: | 22 April 1925 |
Indiensneming: | 25 Maart 1927 |
Lot: | Beskadig deur Amerikaanse lugaanval tydens die Slag van Midway en gekelder op 5 Junie 1942 |
Algemene Eienskappe | |
Verplasing: | 36 500 ton (leeg); 41 300 ton (geskat, volle vrag) |
Lengte: | 260,67 m |
Breedte: | 31,32 m |
Diepgang: | 8,71 m maksimum |
Aandrywing: | 4 stoomturbines 133 000 spk (99 000 kW), aangedryf deur 19 waterverkoelde ketels, vier lemskroewe |
Spoed: | 31,5 knope (58,3 km/h) |
Reikafstand: | 19 000 km teen 16 knope (30 km/h) |
Bemanning: | 1 630 |
Pantser: | 152 mm sypantser 79 mm gepantserde dek |
Bewapening: | 6 x 20 cm kanonne 6 x 12 cm lugafweer 14 x 25 mm lugafweer |
Vliegtuie: | 66 (+25 reserwes) 21 Mitsubishi A6M Zero 18 Aichi D3A 27 Nakajima B5N (7 Desember 1941) |
Die Akagi (Japannees:
Die Akagi het 'n rol gespeel in die aanval op Pearl Harbor op 7 Desember 1941. Tydens die Slag van Midway was die Akagi die vlagskip van Admiraal Chuichi Nagumo, wat ook die drie ander vliegdekskepe - Soryu, Hiryu en Kaga en die aanvalsvloot aangevoer het. Tydens die geveg is die Akagi onherstelbaar beskadig, waarna dit op 5 Junie 1942 deur Japannese skepe gekelder is.
Literatuur
[wysig | wysig bron]- Kolonel A. J. Barker - Midway: Keerpunt in de Stille Oceaan - Tweede Wereldoorlog - Standaard uitgewery - Antwerpen/Utrecht
- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Nederlandse Wikipedia vertaal.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Akagi.