Cannes-rolprentfees 1958
Voorkoms
Cannes-rolprentfees 1958
| ||
Datum | 2-18 Mei 1958 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 26 in kompetisie 24 kortprente | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Palme d'Or | The Cranes are Flying (Letyat zhuravli |
Die 11de Cannes-rolprentfees is van 2-18 Mei 1958 in Cannes, Frankryk, gehou.[1] Die Palme d'Or is toegeken aan The Cranes are Flying (Letyat zhuravli) deur Mikhail Kalatozov.[2] Die Franse dramaturg en draaiboekskrywer Marcel Achard was die president van die jurie.
Pryse
[wysig | wysig bron]Van die mense en prente wat in 1958 pryse ontvang het, is:[3]
- Palme d'Or: The Cranes are Flying (Letyat zhuravli) deur Mikhail Kalatozov
- Beste regisseur: Ingmar Bergman vir Brink of Life (Nära livet)
- Beste draaiboek: Massimo Franciosa, Pasquale Festa Campanile en Pier Paolo Pasolini vir Young Husbands (Giovani mariti)
- Beste akteur: Paul Newman vir The Long, Hot Summer
- Beste aktrise: Bibi Andersson, Eva Dahlbeck, Barbro Hiort af Ornäs en Ingrid Thulin vir Brink of Life (Nära livet)
- Jurieprys: Goha deur Jacques Baratier en Visages de bronze deur Bernard Taisant
Kortprente
- Palme d'Or: La Joconde: Histoire d'une obsession deur Henri Gruel en Jean Suyeux en La Seine a rencontré Paris deur Joris Ivens
- Spesiale prys: Auf den Spuren des Lebens deur Fritz Heydenreich en Nez nam narostla kridla deur Jiri Brnecka
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "1958 - Au seuil de la nouvelle vague (On the threshold of the new wave)". cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2019. Besoek op 25 Mei 2017.
- ↑ "11ème Festival International du Film - Cannes". cinema-francais.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 September 2019. Besoek op 6 Junie 2017.
- ↑ "Awards 1958: All Awards". festival-cannes.fr. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2016. Besoek op 2 September 2019.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Fees se amptelike webtuiste
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia