Cannes-rolprentfees 1974
Voorkoms
Cannes-rolprentfees 1974
| ||
Datum | 9-24 Mei 1974 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 26 in kompetisie 14 kortprente | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | Amarcord | |
Afsluitingsfliek | S*P*Y*S | |
Palme d'Or | The Conversation |
Die 27ste Cannes-rolprentfees is van 9-24 Mei 1974 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme d'Or is toegeken aan The Conversation deur Francis Ford Coppola.[1][2]
Die fees is geopen met Amarcord deur Federico Fellini[3][4] en afgesluit met S*P*Y*S deur Irvin Kershner.[5] Die Franse rolprentmaker en skrywer René Clair was die president van die jurie.
Pryse
[wysig | wysig bron]Van die mense en prente wat in 1974 pryse ontvang het, is:[1]
- Palme d'Or: The Conversation deur Francis Ford Coppola
- Spesiale jurieprys: Arabian Nights (Il fiore delle Mille e una notte) deur Pier Paolo Pasolini
- Beste draaiboek: Hal Barwood, Matthew Robbins en Steven Spielberg vir The Sugarland Express
- Beste akteur: Jack Nicholson vir The Last Detail en Charles Boyer vir Stavisky
- Beste aktrise: Marie-José Nat vir Violins at the Ball (Les violons du bal)
Kortprente
- Palme d'Or: Ostrov deur Fyodor Khitruk
- Jurieprys: Hunger deur Peter Foldes
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 "27ème Festival International du Film - Cannes". cinema-francais.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2019. Besoek op 4 Junie 2017.
- ↑ "1974 - Toute une époque (A whole era)". cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 4 Junie 2017.
- ↑ "Great Cannes Openers". empireonline.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015.
- ↑ "The copening films at Cannes". vodkaster.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2019. Besoek op 25 Mei 2017.
- ↑ "The closing films at Cannes". vodkaster.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2019. Besoek op 25 Mei 2017.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Fees se amptelike webtuiste
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia