(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Dassault Aviation - Wikipedia Gaan na inhoud

Dassault Aviation

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Dassault Aviation
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1929
Hoofkantoor Saint-Cloud, ParysFrankryk
SleutelpersoneÉric Trappier
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieLugvaart, verdediging
ruimtevaart
ProdukteMilitêre vliegtuie, private stralers
Inkomste €7,341 miljard (2019)[1]
Bedryfsinkomste €765 miljoen (2019)[1]
Netto inkomste €814 miljoen (2019)[1]
Werknemers12 757 (2019)[1]
MoedermaatskappyDassault Group (62.17%)
Webwerfdassault-aviation.com

Dassault Aviation is 'n internasionale Franse vervaardiger van militêre en kommersiële vliegtuie en is 'n filiaal van die Dassault Group[2].

Dit is in 1929 gestig deur Marcel Bloch as die Société des Avions Marcel Bloch of "MB". Na die Tweede Wêreldoorlog verander Marcel Bloch sy naam na Marcel Dassault, en op 20 Januarie 1947 word die maatskappy se naam Avions Marcel Dassault[3].

Dassault Aviation Group word sedert 9 Januarie 2013 deur Éric Trappier bestuur.[4]




Galery

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]