Fujiwara-kyō
![](https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/42/Fujiwara-kyo_Kashihara_Nara_pref_Japan01n.jpg/260px-Fujiwara-kyo_Kashihara_Nara_pref_Japan01n.jpg)
Fujiwara-kyō (
Uitgrawings wat steeds voort duur het teen 2006 aangetoon dat die stad van so vroeg as 682 begin aanlê is, naby die einde van die Keiser Temmu era.[1] Ná 'n tussenpose as gevolg van Keiser Temmu se dood is bouwerk hervat tydens die bewind van Keiserin Jitō, wat die hoofstad amptelik daarheen gekuif het in 694. Fujiwara-kyō het ook as hoofstad gedien tydens die bewinde van Keiser Mommu, en Keiserin Gemmei. Die skuif van die hoofstad in 710 na die Heijō Paleis in Nara het die aanvang van die Nara-tydperk aangedui.
Fujiwara was Japan se eerste hoofstad waarvan die strate in 'n rooster patroon gegrond op die model van die Sjinese hopofstadstelsel (
Die dorp was te vore die domein van die Nakatomi clan wat namens die keiserlike hof toesig gehou het oor die beoefening van Sjinto-rituele en seremonies. Die stad het in 711 afgebrand, 'n jaar na die skuif na Nara,en is nie herbou nie. Argeologiese uigrawings het in 1934 begin en sommige dele van die paleis is herbou. Byna 10 000 houttablette, wat as mokkan (
Hierdie waka, geskryf deur Keiserin Jitō wat Fujiwara in die somer beskryf is baie bekend:
「
Verwysings[wysig | wysig bron]
- Frederic, Louis (2002). "Japan Encyclopedia." Cambridge, Massachusetts: Harvard University Press.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Fujiwara-kyō. |
- ↑ 1,0 1,1 "National Research Institute for Cultural Properties, Nara" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2020. Besoek op 10 Maart 2007.
- ↑ "
藤原 京 ルネッサンス" (in Japannees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Augustus 2015. Besoek op 10 Maart 2007.
Voorafgegaan deur Asuka-kyō |
Hoofstad van Japan 694–710 |
Opgevolg deur Heijō-kyō |