(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Karl Nehammer - Wikipedia Gaan na inhoud

Karl Nehammer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Karl Nehammer
Karl Nehammer
Karl Nehammer in 2023

Kanselier van Oostenryk
Ampsbekleër
Termynaanvang
6 Desember 20210
Vise Werner Kogler
President Alexander Van der Bellen
Voorafgegaan deur Alexander Schallenberg

Persoonlike besonderhede
Gebore Karl Nehammer
19 Oktober 1972 (1972-10-19) (51 jaar oud)
Wene, Oostenryk
Politieke party Oostenrykse Volksparty (2009–nou)
Eggenoot/-note Katharina Nidetzky
Kind(ers) 2
Alma mater Universiteit vir Voortgesette Onderwys Krems

Karl Nehammer (Duits: [kaɐ̯l ˈneːhamɐ]; gebore op 18 Oktober 1972) is 'n Oostenrykse politikus wat sedert 6 Desember 2021 die 32ste en huidige kanselier van Oostenryk is. 'n Lid van die Oostenrykse Volksparty (ÖVP), was voorheen minister van die Binnelandse Sake van 2020 tot 2021, hoofsekretaris van die ÖVP van 2018 tot 2020, asook lid van die Nasionale Raad van 2017 tot 2020. Nehammer het die kanselierskap aanvaar as die opvolger van Alexander Schallenberg, wat bedank het om terug te keer as Minister van Buitelandse Sake.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Karl Nehammer, MSc". National Council (in Duits). Besoek op 3 Desember 2021.