Kramdrukker
Voorkoms
'n Kramdrukker (Engels stapler, uitgespreek stypler) is 'n meganiese toestel wat gebruik word om kramme deur papier te druk, om die papiervelle aan mekaar vas te heg.
-
Kramdrukker vir kantoorgebruik
-
Groter kramdrukker vir dikker stapels papier
-
Kramme (voor gebruik)
-
Kramme (na gebruik)
Wikimedia Commons bevat media in verband met Stapler. |