(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Kwêvoël - Wikipedia Gaan na inhoud

Kwêvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Kwêvoël
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Musophagiformes
Familie: Musophagidae
Genus: Corythaixoides
Spesie:
C. concolor
Binomiale naam
Corythaixoides concolor
(Smith, 1833)

Die kwêvoël (Corythaixoides concolor) is ’n standvoël wat voorkom in Noordwes, Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, Zimbabwe, Noord- en Oos-Botswana, die noorde van Namibië asook Mosambiek. In Engels staan die voël bekend as die grey go-away-bird.

Voorkoms

[wysig | wysig bron]
Kwêvoël in Krugerwildtuin.

Die kwêvoël is 'n asgrys loerie met ’n lang stert en los, gepunte kuif. Die jonger voëls is ligter van kleur, meer dofgeelgrys.

Die voëls is bekend vir hulle kenmerkende: ke-whêêê.

Subspesies

[wysig | wysig bron]

Daar word vier subspesies binne die spesie onderskei:

  • Corythaixoides concolor bechuanae
  • Corythaixoides concolor concolor
  • Corythaixoides concolor molybdophanes
  • Corythaixoides concolor pallidicens

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. BirdLife International (2012). "Corythaixoides concolor". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)