Natriumoksied
Voorkoms
Algemeen | |
---|---|
Naam | Natriumoksied |
Sistematiese naam | Natriumoksied |
Chemiese formule | Na2O |
Molêre massa | 61,979 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 1313-59-3[1] |
Voorkoms | Wit vastestof[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=555 pm [2] |
Ruimtegroep | Fm3m |
Nommer | 225 |
Strukturbericht | C1 |
Smeltpunt | |
Kookpunt | (sublimeer) 1275°C[1] |
Digtheid | 2,3 [g/cm3\[1] |
Oplosbaarheid | (reageer met water) |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | onbrandbaar |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Natriumoksied is 'n verbinding van natrium en suurstof met die chemiese formule Na2O. Dit word nie in die natuur aangetref nie omdat dit baie reaktief is. Dit is baie higroskopies, reageer met vog en vorm natriumhidroksied.
Die produk wat verhandel word bevat dikwels natriumperoksied Na2O2.[2]
Kristalstruktuur
[wysig | wysig bron]Natriumoksied kristalliseer in die (anti)fluoriet- struktuur[2] wat die C1-struktuur in die strukturbericht-klassifikasie verteenwoordig.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Sodium oxide". PubChem NIH. Besoek op 18 Januarie 2024.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 Xiaoxin Wu, Yan Zhang, Junkai Zhang, Ran Liu, Jinghai Yang, Bin Yang, Hongxin Xu, Yanz Ma (2020). "High pressure X-ray diffraction study of sodium oxide (Na2O): Observations of amorphization and equation of state measurements to 15.9 GPa". Journal of Alloys and Compounds. 823: 153793. doi:10.1016/j.jallcom.2020.153793.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)